Friday, 10 January 2014

Groot nuus......2014 n goeie jaar

Geseende nuwe jaar vir julle,  mag 2014 n wonderlijke jaar wees.

So om en by 26 weeke terug is ons geseend met die beste nuus wat n getroude paartjie kan kry........'n baba zeuntje is oppas, Nua.   

Dit gaan nie 'n baba blog word nie, maar wil met julle deel my opgewondenheid oor ons eersteling wat oppad......vir nou weet ek julle is saam met ons opgewonde

Soms voel dit baie onwerklik, ek kan vir Nua in my maag voel rond beweeg, en hy is besig (nes sy pa) en dis wonderlik maar my brein kan nie die feit dat Nua in my maag groei en groter en groter word verwerk nie.  Dis onwerklik maar tog so werklik.

Die werklikheid daarvan is alles wat saam met swaggerskap kom.  Tot dus ver is ek baie geseend en het 'n baie positieve ervaring so ver.  behalwe vir naarwees tot en met 23 weeke en die naarheid kom en g0aan nou en vir 'n bietjie sooibrand voel ek goed.  
(en moodswings en hormonaal wees)

Wat dit tot dus ver moontlik en maklik gemaak het is al Gerhard se ondersteuning en net die mens wie hy is.  Soon to be pappas wees daar vir jul vrouens, support goes a long way.

The Big reveal

Eerste besoek

Dis 'n seuntjie....Nua

Fetal assessment clinic

opgewonde ouers

Nua 4D scan






No comments:

Post a Comment