Saturday, 11 January 2014

NUA.......kan nie wag nie


Ek dink een van die lekkerste gedeeltes van swanger wees is om reg te maak vir jou kind.  My gunsteling is om saam met Gerhard Nua se kamer te doen.
Nua se kamer is n groot reflekiesie van wie ons is en wie ons graag wil he hy moet wees.  Alle ouders het groot drome vir hul kinders soos ons reg maak vir Nua droom ek groot vir hom.

Geniet sy kamer ek weet hy gaan.

PS.  kamer is nog nie heeltemal klaar nie.












1 comment:

  1. En sy tannie kan nie flippen wag nie!
    Dis so exciting....daai kind gaan soveel liefde voel. Ag man, julle eie mens. Hoe cool is dit?

    ReplyDelete