Monday, 24 February 2014

BLESSED baba Nua!

Romans 5:3-5 "We rejoice in afflictions.  For we know that afflictions bring the capacity to stay with things, or patience, to the fullest form.  And patience provides that hope was right.  And hope does not put us to shame because God's love has been poured int our hearts".

Ek sit hier met 'n baie dankbare en geseende hart.  Nua beteken Lig, so vanpas waar ek nou in my lewe is. Die Here het net keer op keer op keer kom bewys sy goedheid en guns vir my en Gerhard en die Lig in ons lewe.

'n Kort Testimony wat my elke dag laat dink wat is God se plan.  Gerhard het my encourage om oor my situasie te blog, here goes:

November verlede jaar net nadat ons uit gevind het ons is swanger met Nua is ek afgedank by my werk.  Groot skok en Groot finansiele implikasies, ons het juis besluit om swanger te raak omdat ons gedink het ons kan finansieel.  Ek deel dit met julle want soms is my hart nog seer oor wat gebeur het, maar dit wat God my leer is soveel meer kosbaar.  Ek het baie hoekom vra gevra en was kwaad en hartseer en gelag oor wat gebeur het anders het ek depro geraak en dit bly maal in my kop hoekom ek.   

Ek was nog altyd my eie mens, en glo dat ons elkeen spesiaal en uniek gemaak is,  maar om jou self te vind in dit wat God vir jou beplan het, het ek die pot elke keer mis gesit.  Ek het my worth in my werk gevind, my salaris wat ek verdien het die tipe werk wat ek gedoen het, was altyd lekker om te se waar ek werk as mense my vra, mens voel so goed en so trots.  Maar God wou my iets anders leer.   By my werk dit wat ek geleer het en kosbare verhoudings wat ek tot vandag toe het met mense daar kan niemand van my af weg vat nie.  Maar ek is nie meer daar nie, nou wat nou, waar vind ek my worth.

Romans 5:3-5 "We rejoice in afflictions.  For we know that afflictions bring the capacity to stay with things, or patience, to the fullest form.  And patience provides that hope was right.  And hope does not put us to shame because God's love has been poured int our hearts".

Dis soms 'n bitter pil of sal ek se makliker gese as gedaan om te se "We rejoice in our afflictions".  In alles wat gebeur het, en waar ek nou is ervaar ek die Here se vrede soos van nog nooit van tevore nie.  

Ek lees in 'n blog die voldgend: "God only writes great stories, and great stories don't see thier resolve until the final hour, that is what makes them great and not just good.  It is to completely depend on God, and there is where the miracle happens."

Ek dink vir my is dat ek het 'n keuse wat om met my "afflictions" the maak, my wereld was onder my en my man uitgeruk,  woorde kan nie begin beskryf hoe ek gevoel het nie, maar die Here is groter my vertroue is dieper en my faith gestirr vir dit wat hy wil doen,  soms wil my vlees opgee en ek wil net wegharloop of in die bed klim en slaap.  Maar God se liefde tenspyte van my vlees wen altyd, liefdewen.  

God se miracale in my lewe is Nua (lig in my donkerte) ons is sooooo gespoil met die Here se voorsiening vir hom, hy het 'n kas vol klere waarvan ons niks gekoop het nie, sy kamer is presies soos wat ons dit wou he, en die Here het daarvoor voorsien.

Die Here werk nog baie in my hart en ek leer nog baie en partykeer is my gedagtes nie waar dit moet wees nie, maar dan kom die Here en hy gee vir my my ongelooflik man met die meeste geduld en liefde vir my, my ouers en skoon ouers en familie wat ons bederf en ondersteun, kerk waar die Here mense met wie ek nog nooit geleentehied gehad het om mee te gesles het nie oor my pad stuur, en baie baie baie spesiale vriende, wat oneindig lief is vir Nua en vir ons.

Nua is 'n blessed baba seuntjie.

15 Feb het ek ook my baby shower gehad, die moeite en detail tot op die laaste en liefde wat die babyshower aanmekaar gesit is woorde kan nie beskryf hoe ek voel en hoe blessed ons is nie.  Kammi en Willa julle is ystervroue DANKIE DANKIE DANKIE DANKIE DANKIE DANKIE DANKIE.

DANKIE aan elkeen wat daar was en vir al Nua en my geskenke en almal wat gecontribute het en gehelp het.  
Hiers 'n paar fotos, foto credit aan Anthea Heuvel wat die mooiste fotos geneem het.






















Saturday, 11 January 2014

NUA.......kan nie wag nie


Ek dink een van die lekkerste gedeeltes van swanger wees is om reg te maak vir jou kind.  My gunsteling is om saam met Gerhard Nua se kamer te doen.
Nua se kamer is n groot reflekiesie van wie ons is en wie ons graag wil he hy moet wees.  Alle ouders het groot drome vir hul kinders soos ons reg maak vir Nua droom ek groot vir hom.

Geniet sy kamer ek weet hy gaan.

PS.  kamer is nog nie heeltemal klaar nie.












Friday, 10 January 2014

Groot nuus......2014 n goeie jaar

Geseende nuwe jaar vir julle,  mag 2014 n wonderlijke jaar wees.

So om en by 26 weeke terug is ons geseend met die beste nuus wat n getroude paartjie kan kry........'n baba zeuntje is oppas, Nua.   

Dit gaan nie 'n baba blog word nie, maar wil met julle deel my opgewondenheid oor ons eersteling wat oppad......vir nou weet ek julle is saam met ons opgewonde

Soms voel dit baie onwerklik, ek kan vir Nua in my maag voel rond beweeg, en hy is besig (nes sy pa) en dis wonderlik maar my brein kan nie die feit dat Nua in my maag groei en groter en groter word verwerk nie.  Dis onwerklik maar tog so werklik.

Die werklikheid daarvan is alles wat saam met swaggerskap kom.  Tot dus ver is ek baie geseend en het 'n baie positieve ervaring so ver.  behalwe vir naarwees tot en met 23 weeke en die naarheid kom en g0aan nou en vir 'n bietjie sooibrand voel ek goed.  
(en moodswings en hormonaal wees)

Wat dit tot dus ver moontlik en maklik gemaak het is al Gerhard se ondersteuning en net die mens wie hy is.  Soon to be pappas wees daar vir jul vrouens, support goes a long way.

The Big reveal

Eerste besoek

Dis 'n seuntjie....Nua

Fetal assessment clinic

opgewonde ouers

Nua 4D scan






Saturday, 23 March 2013

Proudly 30

Ek het 'n week terug 30 geword........eeeeeeeeeek!  

Sover is dit wonderlik, en eks happy, dankie vir almal wat my dag ongelooflik special gemaak het. van die oggend tot die aand.  Dankie my hubby vir AL jou moeite om alles perfek te maak soos wat ek dit wou he.

in kort DANKIE ALMAL!