Saturday, 23 March 2013

Proudly 30

Ek het 'n week terug 30 geword........eeeeeeeeeek!  

Sover is dit wonderlik, en eks happy, dankie vir almal wat my dag ongelooflik special gemaak het. van die oggend tot die aand.  Dankie my hubby vir AL jou moeite om alles perfek te maak soos wat ek dit wou he.

in kort DANKIE ALMAL!



































1 comment:

  1. Hoekom gaan hier niks aan nie. Tot ek blog deesdae meer as jy! En dit is amper 'n onmoonrlikheid!!!

    ReplyDelete