Sunday, 26 February 2012

WAIT!

Naweek bliss! Ons naweeke is die afgeloope tyd so vol, wat lekker is :) vrydag aand het ek en hubby bietjie quality time spandeer dvd's gekyk en gebraai, saterdag dag saam my moeks en tannie geshop wat n groot blessing! Die middag n kitchen tea gecelebrate saam met n awesome mens, en afgesluit met awesome oggend en aand diens by AGS Bellville.

 Vanoggend se diens was vir my waar ek nou in my lewe is bitter baie vantoepassing, Henri het gepreek oor God se genade! Wat ek nie altyd dink ons besef wat dit is nie of baie keer nie ervaar in ons lewens nie. Om n christen te wees en n loving commited realationship met God te he is nie altyd maanskyn en rose nie..... Maar dis worth it! Kom ek verduidelik :) ek het twee weke terug aansoek gedoen vir die mees perfekte werk (tot op die laaste detail perfek) vir my. As jy wonder ek het nog niks gehoor nie, en ja dis aaklig om te wag en ja party dae is die duiwel lustig en laat my mooi verstaan dat ek nie goed genoeg is nie.  Of ek die werk het weet ek nie of ek dit gaan kry weet ek ook nie maar iets wat die Here my net weer kom remind het venaand en dis n daily reminder vir my is
psalm 27:14 Wait on the Lord be of good courage and He shall strengthen your heart, wait I say, on the Lord.
Hahaha dis sooo funny soos ek die scripture tik speel daar n liedjie van Bethel...... We wait for You! Die wait in die scripture beteken om saam geweef te word met God! Ek bid vir my en die van julle wat wag op die Here dat ons nie sal luister na die duiwel se leuns nie mar een sal word met God waar ons net in sy teenwoordigheid SOAK! Hiers so n par fotos van die kitchen tea :) geniet dit!





















No comments:

Post a Comment