Tuesday, 07 February 2012

happy birthday

'n post way overdue!  so 2 weeke terug het ons Gerhard se 26ste verjaarsdag gevier! Wat 'n awesome dag!  Dankie vir almal wat dit saam met ons gedeel het.  Ons het geKUIER ons het geEET ons het geSWEM nog geEET en later die aand nog geEET by Asia Asian.  EK het al sooooo baie gese hoe love ek my man 3 jaar getroud met hom and its never been better.  
paar goedjies wat my man awesome maak: (vir my)
  • hy is een van die realste mense wat ek ken
  • vol liefde
  • vol adventure
  • passie vir sy werk 
  • beste jeug pastoor in die WERELD
  • sal enige iets doen vir die tieners by zoey 
  • last but not least hys getroud met my
HAPPY BIRTHDAY MY AWESOME MAN! MAG JY DIE BESTE JAAR OOIT HE VOL VAN GOD SE SEEN EN BELOFTES EN MAG DIT 'N JAAR WEES VAN SEW!
LIEF VIR JOU ONGELOOOOOOOOOOFLIK BAIE.


nie die oorspronklike invite nie maar het min of meer so gelyk :) self design








emke en gerhard

wickus en jeanelle

my awesome moeks en tannie 

poena en jo-dine

ek en barry

eet

bertus en kollie

kuier


grapppie

bertus probeer vir gerhard in gooi

birthday boy en werner

my awesome dad wat saam die kinders gewem het :)
so blessed met familie en vriende wat my hubby se verjaarsdag awesome gemaak het dankie vir almal van julle 

No comments:

Post a Comment