Thursday, 02 February 2012

day 1: your view today


Loooooooove love love almal se fotos vir die FEB photo a day challenge!  vir die van julle wat dit doen fanx.  Vir die van julle wat wil join dis net vir FUN! so val in wanneer jy kan.

Ek moet se mens raak nogal kreatief om te dink waar om fotos te neem.  vanoggend toe ek my words foto neem het ek presies geweet wat om af te neem en toe ek in die kombuis in stap BAM verander ek my foto :)



hiers 'n paar van die mense se fotos wat gejoin het met dag 1 your view today












3 Feb sin is hande/hands sien uit om almal se fotos te sien

No comments:

Post a Comment