Ek looooooove Kaap Stad en al die plekke rondom die stad! Ons was so tydjie terug kalk baai toe dit was awesome iets wat ek almal kan aanbeveel :)
So 'n paar foto's spesiaal net vir julle......................ENJOY!
sooooooo lekker vibe :)
So 'n paar foto's spesiaal net vir julle......................ENJOY!
![]() |
| een van my fav fotos :) note die twee mense aan die onderkant is Gerhard en Poena |
| note die rooi flaggie.......beteken daars haaie |
| hubster hotness :) |
sooooooo lekker vibe :)

Love love love your photos!!!!
ReplyDeleteHi :) if you ever come to South Africa that's a must visit.
Delete