Saturday, 03 March 2012

n dag vir liefde


















Ek weet dis bietjie laat maar vir wat die werd is hoop julle almal het n lekker valentines dag saam met julle geliefdes gehad.  Ek en Gerhard het besluit op valentines day pic nic ons maak nie saak waar nie :) Hierdie jaar was pic nic spot op 'n plaas buite kant Stellenbosch, en ek kan nou glad nie die naam onthou nie......hehehe.
Ons is nie groot op om goedjies te koop vir mekaar op liefde dag nie (daars niks vout daarmee nie, dis net hoe ons dit doen).  Ek glo dat mens moet meer as net valentines dag vier, elke nou en dan 'n liefde dag he :)  elke nou en dan iewers special gaan net jy en jou geliefde.  

hoop almal se liefde dag was baie speciaal en mag ons dit meer as net eenkeer 'n jaar celebrate

xx


No comments:

Post a Comment