Ek LOOOOOOOOOVE troues! Elke keer wanneer ek en Gerhard na 'n troue toe genooi word remind dit my aan my eie, nie dat dit te lank terug is nie 15de November 3 jaar and still going strong.
Troues is kreatief, ek is mal daaroor om te sien hoe elkeen se persoonlikheid in elke decor stuk, musiek en kos wys, en elkeen se storie oor hoe hulle by mekaar gekom het.
Ons was saterdag by 'n ongelooflike mooi oggend troue van Andre en Lizel en die van julle wat hulle ken weet hoe mooi hulle storie is. Ek was baie blessed om deel te kan wees van hulle groot dag! Mag julle blessed wees beyond wat julle ooit sal kan dink.
Daars nog 2 troues wat vir ons voor le in Oktober en November en vir Gerhard hy het die eer om sy beste vriend en een van my beste vriendinne te kan trou. yeahness.
hier is vir julle 'n sneak peak van 'n wonderlike oggend troue en die mooie dorpie Philladelphia!

oppad |
mooiste dorpie |
die venue |
die bruidegom wag |
looooove my awsome man xx |
No comments:
Post a Comment