Vir my die afgeloope tyd wonder ek baie oor my plekkie in die son. Ek weet ek het 'n Calling vir full time Ministry en ek weet die Here wil my daar he. Dis iets waaroor ek nou al laaank bid. Dis vir my so hartseer dat daar baie jong mense is wat nie hulle Callings en passions uit leef nie en net in ‘n werk plek sit om die einde van die maand te kan uit kom met als wat moet betaal word. Ek het die laaste rukkie net besef maak nie saak hoe crappy jou omstandighede is nie al wil jy uit jou vel uit spring van al die emosies in jou hart, mens moet toe laat dat die Here jou gebruik in omstandighede wat jy nie dalk wil in wees nie. Dit laat ons groei J Ek voel partykeer so dat ek uit my vel uit kan spring want eks frustraded, dan besef ek net daars +- 70 tieners wat die naweek 'n verwagting het dat die Here iets ongelooflik gaan doen in hulle lewens, tieners wat na ons huis toe kom en op ons swart muur "poke" skryf die HELE muur vol (sal fotos post) en ek besef net dat die Here gee vir my die naweek en ander geleenthede om my calling uit te leef, my gifts te gebruik wat Hy vir my gegee het! Wat 'n voorreg! As jou werks omstandighede moeilik is of jou lewens omstandighede maak tyd vir wat jou passion is en leef dit uit. Ek het nou die dag ‘n mail gekry en was baie encouraged!
HOW TO WORK IN ANY ENVIRONMENT
(By: T.D. Jakes)
1. Don't expect to be appreciated. Your only expectation should be to get a paycheck.
Don't come to work to have personal relationships.
Don't allow what you do to affect who you are.
2. Do your job well, but remember your mission. God put you there to be a Light.
3. Seek opportunities to change the atmosphere without commenting on the problems.
You have a God to talk to. You are on an assignment.
Quietness and competence shall be your strength.
4. Don't let your environment get inside of you. You should influence it, not let it influence you. Stop going to work to be fed. You didn't come to receive, you came to give.
5. Increase your capacity to work with different personalities.
God will often bless you through people you don't even like!
6. Remember, where you are does not define where you are going. This will deliver you from frustration.
God has a plan for your life. Keep your eye on the prize. When Peter did this, he was able to walk in what other people sank in!
7. Get the optimum results with minimal confusion.
Be effective without making the environment worse.
8. Don't be associated with one group or clique. Labels limit your usefulness.
God wants you to work with everybody but be labeled by nobody.
Use all your gifts.
9. Always keep your song near you. Keep a consecrated place in your soul.
Hold on to your praise.
10. Understand that God anoints you for trouble.
Put on the whole armor of God before going to work.
bid asb vir ons vir die naweek ons het massive verwating vir wat die Here wil doen in die Tieners se lewens :)
geniet die naweek!
No comments:
Post a Comment