Wednesday, 21 September 2011

aand ete in ons huis....as gerhard maak!

Ek moet bieg.....as dit kom by kos maak in ons huis houding is my man by verre die beste kok!  Gerhard het 'n massive groot verbeelding as dit kom by kos.  Hy weet presies watter smaake hoort saam hy geniet hom gate uit! Ek verkyk my altyd as hy so besig is in die kombuis.  So wanneer hy kos maak is dit sooos altyd awsome, maar hy los nie die kombuis te awsome nie :)
hy begin kos maak so van 'n kant af en maak of hy Jamie Oliver is.....en mors alles omtrent vuil.  Dis seker maar 'n prys om te betaal om lekker te eet :)
Hy het iewers verleede week Mac & Cheese gemaak of eder Gormè Mac & Cheese dit was ongelooflik lekker.

ek dog ek deel maar met julle 'n aandete uit die De Jagers se huis!


kombuis nog semi skoon :)

preperation


awsome mac & cheese

No comments:

Post a Comment