KOLLA produkte! whooohooo! Eks is trots om te se dat die Here iets baie exciting in my hart geplant het, en sonder my awsome Man :) skoon Ma en Ma kan ek dit nie doen nie! Ek LOVE handmade goedjies (en etsy shops online) dis vir my baie spesiaal om vir iemand iets te gee wat handmade! Mens heg meer waarde aan handmade as mass production. As gevolg van my liefde om kreatief te wees en handmade produkte stel ek bekend KOLLA! KOLLA is hand gemaakte produkte beskikbaar net by my natuurlik :) My grootste begeerte is om Kolla voltyds te kan doen en produkte te kan verkoop oooooooraaaaal in die wereld! En natuurlik vra ek almal se ondersteuning vir my droom! Dit maak 'n awsome geskenk en dit lyk of die winter nog 'n bietjie hier gan wees!
No comments:
Post a Comment