Wednesday, 17 August 2011

hoekom liefdewen?

liefde wen = freedom 
Iemand het onlangs vir my gevra hoekom my blog se naam liefdewen is?

Vanoggend lees ek 'n blog lovexevol.blogspot.com was baie inspired toe ek dit lees, en net besef dat Om die Here te kan dien en sy liefde te kan ervaar is sooo ONGELOOFLIK, hoekom?  Want sy Liefde WEN ALTYD!  Ek het 'n hele tydjie terug The Shack gelees (A-maizing book) omdat ek kunstig is was die book vir my baie special want dis hoe ek baie keer die Here ervaar! Terug na die blog wat ek gelees het, daar was 'n post gedoen uit 'n gedeelte van die book wat ek ook baie graag wil aan haal:


'Mack, do you realize that your imagination of the future, 
which is almost always dictated by fear of some kind, 
rarely, if ever, pictures Me there with you?'
Again Mack stopped & thought. It was true. 
He spent a lot of time fretting & worrying about the future, 
& in his imaginations it was usually pretty gloomy & depressing,
 if not outright horrible. And Jesus was also correct in saying that
 in Mack's imaginations of the future, 
God was always absent.
'Why do I do that?' asked Mack. 'It is your desperate attempt 
to get some control over something you can't. 
It is impossible for you to take power over the future 
because it isn't even real, nor will it ever be real. 
You try & play God, imagining the evil that 

you fear becoming reality, 

& then you try & make plans & contingencies to avoid that fear.'
'So why do I have so much fear in my life?'
'Because you don't believe. 
You don't know that we {God the Father, Jesus & Holy Spirit

love you. 
The person who lives by their fears will not find freedom in my love. 
I am not talking rational fears regarding legitimate dangers, 
but imagined fears, & especially the projection of those 
into the future. To the degree that those fears have a place in your life, 
you neither believe that I am good nor know deep in 
your heart that I love you. 

You sing about it, you talk about it, but you don't know it.'

soos wat ek hier sit en die blog post het ek net 'n hunger in my hart om by die Here se voete te sit en te SOAK!  As ek sleg voel of nie 'n lekker dag gehad het nie of net leeg voel SOAK ek by Hom wat altyd daar is vir my en my net op nuut weer laat voel dat Sy liefde WEN ALTYD! Dis daar vir enige iemand wat long daarvoor!  Iets wat ek baie lief is om vir ons awsome tieners te se by Zoey (www.zoey360.com) is die Here onmoet jou net waar jy is!  Ek vergeet dit so baie met sadness en seer in my hart meer as wat ek vra moet ek onthou Hy ontmoet my net waar ek is!  Die post is eintlik om te se liefde wen maak nie saak in watter situasie jy is nie liefde wen,  As ek dink hoe lief ek vir my man is en net hoe amaizing hy is vir my en Jesus in hom sien,  weet ek in situasies in my lewe, liefde wen! Dis hoekom my blog se naam liefde wen is! 

ps. gaan lees gerus die blog wat ek aangehaal het ek was baie encourage!!



No comments:

Post a Comment