Wat doen julle die Naweek? Ek en Gerhard gedink omdat dit Lente is sal ons ons huis bietjie "spring clean" gelukkig is dit nog winter in die kaap elricka & gerhard 0 - huis skoon maal 1 :) Defnitief op my lysie die naweek Vrydag lekker lui wees by die huis en my Pa se groente sop eet! Saterdag celebrate ek iets baie spesiaal van iemand saam met spesiale mense (is bang sy/hy lees sal defnitief blog daaroor) tyd spandeur saam my crazy awsome man :) en hoopelik iets kreatief doen en te blog! Sondag Awsome diens by woon by die coolste kerk ooit AGS Bellville diens begin 09:00 as julle wil kom en dan sondag aand weer by AGS Bellville 18:00 Zone Cafe en my hubby preek so dit gaan besilis een wees om nie mis te loop nie :) hoop almal het 'n lekker naweek! Mag September maand 'n celebration wees van 'n nuwe seison in ons lewens en geestlike lewens ek sien beslis baie uit daar na om te sien wat die Here vir my nuwe seison beplan! Die van julle wat deur 'n moeilike tyd gaan: Mark 2:22 And no one puts new wine into old wineskins; or else the new wine bursts the wineskins, the wine is spilled, and the wineskins are ruined. But new wine must be put into new wineskins.” Ek bid vir 'n tyd perk waar die Here "nuwe wyn" en 'n "nuwe wynsak" vir jou sal gee vir die nuwe seison in jou lewe.
Iets wat ek die naweek wil probeer hoe cool is dit nie:)
my crazy cool man! zoey fotobooth
lekker naweek vir almal laat weet wat julle gedoen het :)
No comments:
Post a Comment