Saturday, 16 June 2012

n nuwe begin

Die van julle wat my blog lees sal agter gekom het dat ek bitter lanklaas geblog het.  Sooo baie het intussen gebeur.
2012 het nie goed begin vir my nie.  Dit was 'n seison van winter.  Ek het was in 'n baie onseker oor my werk, niks wou uitwerk nie.  Ek het trails en tribulations ervaar soos van nog nooit te vore nie.
Al wat ek die heeltyd ervaar in my hart is dat die Here vir my se Wait.   Nou nie om te skinner skip of sleg praat nie, maar as mens deur 'n moeilike tyd gaan wil mens nie hoor wait nie.  Ek bid al wat ek hoor is Wait.

Psalm 27:13-14
I would have lost heart unless I had believe.  That I would see the goodness of the Lord in the land of the living.  Wait on the Lord be of good courage and He SHALL strengthen your heart, wait, I say, on the Lord.

Ek het gewag en gewag en gewag.  En niks, maar iets in my hart het net my laat besef die Here is groot as my wag, die Here se krag enable my om deur die wag te gaan, dis uit sy krag wat ek dit kan doen en nie my eie nie.  Ek het einde april tot einde april tyd gehad om aander werk te kry, die laaste week in April, gaan ek vir 'n interview by Fossil se hoofkantoor, 'n week, nadat ek en Gerhard als al in ons vermoe gedoen het om te dink hoe dit gaan wees as ek nie 'n werk het nie.  Mens kom op 'n plek wat jy regtig net let go, jy kan nie meer nie jys emotional uitgepit, en kan net nie meer nie.  Die Here was nog deur my moeilike tyd die Heeltyd daar.  Ek het geleer om te endure al het ek niks in my nie.  Ek het geleer om te gee al het ek niks, ek het geleer dat al is ons wie ons doen dinge baie keer in ons eie krag in plaas van dat die Here sy krag in ons bekend maak.

Ek werk in die stad ek ry trein elke oggend party oggende lekkerder as ander, dis nou winter so ek reen nat (ek stap werk toe) en dis awesome want ek besef net al reen ek nat dis showers of blessings wat die Here oor my lewe gee.  2012 het dalk sleg begin, Wait want die Here se tyd en timing is PERFEK! Endure dit maak jou 'n sterker mens.  Don't despise the day of small beginings, ons almal moet iewers begin.

in 'n nutshell EK LOVE MY WERK EN DIE MENSE WAT SAAM MY WERK! eks happy! soo paar fototjies om vir julle te wys waar ek werk!



oppad werk toe met die trein 

my uitsig elke oggend 

Fossil hoofkantoor 

die spar naby my werk 

gerhard en barry het saam met my eendag deur gery 

nog steeds oppad 


vrydae kom haal Gerhard my en ons geniet truth coffee 

gerhard se nuwe horlosie 

myne

best way to travel R200 'n maand 

oppad huis toe

vir almal wat my encourage het by gestaan het en net lief was vir my in die tydjie van my lewe DANKIE julle weet wie julle is en sonder julle sou dit net soveel moeiliker gewees het dankie dat julle lewens spreek van God se liefde en dat julle lewens 'n testimony is van God se goedheid en sorg!

1 comment: