Wednesday, 04 January 2012

my kers geskenk

BLESSED BLESSED BLESSED BLESSED!!!!!!!
Wat 'n jaar!  Ek dink vir my was die jaar seker een van die moeilikste en een van die wat ek die meeste gevorm is,  en eks dankbaar daarvoor.  Dit was 'n jaar van groei, moeilike tye seer en GOEIE NUUS! 
'n jaar waar drome realitiet geword het en 'n begin van 'n vernootskap! en 'n jaar wat KOLLA begin het!
(book jou plekkie vir kuns klasse, wedding planning of kids parties).


Het ek al vir julle gese hoe AWESOME my man is en hoe lief ek vir hom is!!!! EK LOOOOVE HOM!
Die Kersfees het ek die BESTE geskenk in die Hele wereld by hom gekry! Hy het ons Slaap kamer gerenovate! die van julle wat al by ons huis gekuier het weet hoe dit gelyk het! 


Gerhard het ou kersaand vir my die sleutel gegee......O MY WORD! dit is die awesomste kamer ooit! Gerhard het tot op die laaste detail dit mooi gemaak soos ek daarvan sal hou!


ons kamer is my gunsteling plek in ons huis! Gurt Jys awsome baie baie dankie vir ons ONGELOOFLIKE STUNNING AWESOME KAMER ek looove dit!




bed lampies deur Moonlights

beddegoed throw, en kussings Mr Price home






gerhard  het dit vir my gemaak van scratch

looove die look

kolletjie laken :)


lekker geslaap in ons kamer :)







voorspoedig nuwe jaar mag dit 'n ongelooflike jaar vir almal wees :)

No comments:

Post a Comment