Tuesday, 13 December 2011

'n Nuwe Begin

KOLLA Creative Art Factory maak Saterdag oop EEEEEEEEK! eks soooooo ongelooflik opgewonde!  Dis eintlik nog baie unreal vir my dat my droom om heeldag te kan creative wees waar geword het!  As ek terugh kyk waardeur ek alles gegaan het om te wees waar die Here my vandag wil he (in my calling) WOW!  Ek kan nie glo dit gan nou uit my mond, maar Moeilike tye is nodig! Daar dis uit ek het dit gesê phew!  




2 Corinthians 4:7-9
But we have this treasure in earthen vessels, that the excellency of the power may be of God, and not of us. We are troubled on every side, yet not distressed; we are perplexed, but not in despair;Persecuted, but not forsaken; cast down, but not destroyed.


As ek die scripture lees dan voel ek altyd ek kan die wêreld oorwin! :) moeilke tye gaan daar altyd wees, but we are not distress, not in despair, not forsaken and not destroyed.
My hart vir KOLLA is dat dit die Here se grootste testimony is deur my!!


soooo paar fototjies net omdat ek kan:



iewers in die stad by kuns uitstaling



braai by ons huise


ietsie gaan eet inni stad

ons awesome kerk tydens Worship

family love

blou berg

cupa in philli

kos maak


my hartjie collection 

groupon sushi

xxxx

No comments:

Post a Comment