Thursday, 27 October 2011

:: Ek weet nie ::

Ek weet nie waaroor om te blog nie,  As ek nie Blog nie kry ek al die idees en neem fotos en en en dan kom dit by om die post te doen dan slaan ek 'n MASSIVE blank.  Daar is so baie goed op die stadium wat gebeur dat ek sukkel soms om net my gedagtes in lyn te kry...so bare with me.


Ek dink my seison is besig om te verander.  My geestelike seison, dis way te lank winter en ek sien 'n glimps van lente in my lewe.  Vir 'n lang ruk praat die Here met my oor om creative te wees, ek sit daai pot so baie mis, want ek gebruik nie regtig al die Creativeness wat die Here vir my gegee het nie, Hoekom nie?  EK WEET NIE!!!


I have filled him with the Spirit of God, in wisdom, in understanding, in knowledge, and in all manner of workmanship, to design artistic works.  Exodus 31:3


My grootste harst begeerte is om my eie creative ding te doen! Reality maak dit soms moeilik maar ek wil.  Die Here het 8 jaar terug vir my Exodus 31:3 vir my gegee en ek weet dit was een van sy beloftes vir my ......to design artistic works. En dis Sy belofte is besig om te gebeur en gou :) 

Kom ek share hoe ek voel:
  • excited
  • bang
  • ek word gechallenge
  • my brein kan nie al die creativity handle nie
  • waar begin mens
  • bang om te fail
  • my hart word gestirr vir wat die Here se plan is
en dit is hoe ek voel......als op een slag :)   eks SUPER EXCITED oor my nuwe seison! 
Wat ek eintlik wou deel was ons het 'n Moerby boom in ons tuin met die yummyste moerbye en na 3 jaar ontdek ons dit nou eers:) As jy in die omtrek is pluk gerus vir jou 'n paar! It's for free!

die moerby boom



yummy en soet
kom pluk vir jou


for free

 Moet nooit in 'n blik druk wie jy is nie, be set free & be creative!!!

No comments:

Post a Comment