Tuesday, 25 October 2011

5 facts 5 photos

Hoekom ek my blog begin het is om te deel wat in my lewe gebeur, goed en sleg.  Op die oomblik leer ek baie om transparent te wees en leer op nuut weer wat God se liefde is vir my.  Ek share met julle 5 facts en 5 photos net 'n ietsie om my blog op te spice en vir julle om my beter te leer ken.

:: 5 Facts ::
  1. Ek LOVE scripture
  2. Gunsteling blog op die oomblik wat ek lees  http://www.blogsteaandme.blogspot.com/
  3. Looooove als vintage (gerhard nie so baie nie)
  4. Kies blogs bo facebook
  5. My SOAK song vir nou:  One Thirst (http://www.youtube.com/watch?v=JYXy3xQVGqw)
:: 5 Photos ::

wil so tatoo he as ek 30 word :)

funky shades

lunch in 'n kuns dorpie

Moerbye uit ons boom en dis yummy

hartjies gekoop by stellenberg kersmark (happy)    


No comments:

Post a Comment