Partykeer het mens net 'n BREAK nodig. Dis soooo belangrik net om weg te kom van alles en almal veral as jy getroud is. maak nie saak wat se werk jy doen nie....tyd saam as getroudes is baie belangrik. ons lewens is so 'n gejaag wat so verkeerd is, tyd saam is min, mens werk harder om meer geld te verdien, ek het net besef na die naweek dat die tyd wat ek saam my man spandeur en hoe gelukkig ek is om by hom te kan wees, kan die wereld se geld en gejaag nie vir my gee nie. so my hubby :) die post is vir jou.....eks lief vir jou met my hele hart, dankie dat saam met jou is my lewe altyd 'n avontuur. dankie vir wie jy is in my lewe en dat jy my lewe so vol maak........you complete me :)
en vir die van julle wat die post lees en nie my man ken nie hy is die beste! hier is 'n paar fotos van ons naweek in De Kelders. Ek wil ook net Credit gee aan instagram wat vir ons dit moontlik gemaak het om awsome fotos te neem en natuurlik die fotograwe :) ekke en my man!ons was eenmiddag by die see die son het geskyn toe ons omtrent aan die ander kant van die strand was toe maak die hemel oop en begin reen!
loove die foto die koeie was nader toe hol hulle weg toe ons nader kom |
shades of fun :) |
nog landscape |
laaste dag se weer is ALTYD mooi |
Scrable met gurt en babes se reels |
my en sy wyn |
de kelders |
looove my man |
gurt by een of ander museum wat altyd toe is |
dis hoe die weer gelyk het voor ons nat geren het |
Nat in die kar na die hemel oop gegaan het |
my awsome foto :) gerhard in die reen |
my landscape foto |
landscape fotos kan cool wees...who know:) |
ek in die reen |
instagram early bird app lekker iPhone |
No comments:
Post a Comment