Ek hou nie van winter nie, ek weet van julle loooooove dit, eks 'n vrolike somer mens. Winter is te morbied en donker. Somer is lekker warem en sonskyn meer my scene, maar aangesien ek nie van die Kaapse nat weer en feetjie poep hael kan weg kom nie (mens kan nie dit hael noem nie) sal ek dit embrace :)
Dit reen die heeltyd so mens kan nie regtig buite wees nie, hier is 'n paar Museums om te gaan besoek in die Mooie nat Kaap!
Geniet die blog en hoop julle kan van dit gaan kyk!
Muizenberg Toy Museum Beach Road , Muizenberg.
Irma Stern Museum
Portswood Road , Green Point
Dit reen die heeltyd so mens kan nie regtig buite wees nie, hier is 'n paar Museums om te gaan besoek in die Mooie nat Kaap!
Geniet die blog en hoop julle kan van dit gaan kyk!
Opening hours:
Daily from
10am - 4pm,
Closed Mondays.
Visit the Bo Kaap Museum
Visit the Cape Medical Museum
(at the Waterfront entrance).
Telephone: 021 418 5663
Tuesdays to Fridays from 09:00 to 16:00.
South African Jewish Museum
The museum documents the history of the South African Jewish community over the last 150 years. Adjoining the museum is the Holocaust Centre, where the history of the persecution of Jews in Europe under Hitler's Nazi party is documented, [021 445 1546].
Website: www.sajewishmuseum.co.za
No comments:
Post a Comment