Ek looooove verjaarsdae!
Prestente moet persoonlik wees, iets wat iemand graag wil he maar nooit vir hulle self sal koop nie, tot die toedraai of boksie moet persoonlik wees.
Ek propeer my bes om dit te doen, te danke aan my goeie judge of character was elke present nog 'n wenner!
Al hoe wel ek verjaardae looove, loooove ek dit meer om te verjaar :) behalwe vir al die presente is ek mal daar oor net om te kuier saam vriende en weet hulle vier my special dag saam my. tot ek 100 word sal ek altyd verjaarsdae love. Dis een hele dag wat net gaan oor jou!
happy birthday Jo-dine xx
home made kolla handskoenne
my skoon ma het dit gebrei
en my ma die tag gemaak
en ek verkoop en dra dit :)

know the name!!!!
die hele present in 'n boksie
royaleateryJo-dine en Poena
Beste burger in Long street
loooove die foto van my en Gurt
Random olifant
Gurt :)
No comments:
Post a Comment