Ek loooooove random dae saam met vriende! Gister was een van daardie dae.
Ek en Gerhard en saam met vriende van ons gaan koffie drink in die stad, Francois en Jo-dine, Awsome mense!
Ek het nie veel om te blog nie gedink die fotos kan die storie vertel! In 'n "nut shell" ons het gaan koffie drink by RCaffe, hulle het die lekkerste white hot choclate...yum, drum circle gejoin......wat 'n ongelooflike experience. Ek wou dit nog altyd doen nie gedink dit sal in een van die straate van kaap stad wees nie maar ons het gesit in die hartjie van die stad in die middle van die straat saam met omtrent 5 afrika mans en 'n drum circle gejoin. Baie funny nie een van ons het geld gehad by ons nie en soos ons gaan sit het besef ons, as ons vir die ding moet betaal is ons in die moeilikheid :) ons het nie betaal nie, net 'n vriendelike uit nodiging gekry om te se ons moet hulle volgende saterdag weer join 15:15 iets wat ek kon af tick van my bucket list :). iets wat ook baie cool was ons het verby 'n movie set geloop waar hulle besig was om 'n movie the Chronicles te shoot, hulle het 'n straat in die stad in Seattle verander met polisie karre en als, was awsome om te sien!
Ek het net weer opnuut besef hoe special vriende mens se lewe maak, en hoe mens net partykeer let go en in die ingeewing van die oomblik moet leef! geniet die fotos dit was een van die randomste dae in die stad vir my!
Rcaffe- baie lekker white hot chocolate
Menu
Baklava
white hot chocolate
Francois en sy coconuts
Drum Circle
Gerhard & Poena
Ek en Jo-dine
Movie shoot
Seatle police car :)
what a day :)
:) Love die blog my skat!!!
ReplyDeleteHou aan skryf, dis so lekka om te lees, en somma op te catch.
Kammi