A Bucket list is a wish list of things to do before you "kick the bucket."
Ek en Gerhard het ‘n Tradisie begin in ons huis, elke Saterdag of altans ons probeer, besoek ons ‘n coffie shop waar ons nog nooit was nie. Ons het een reel, ons mag net koffie drink. Dis ongelooflik hoe baie jy ‘n plek kan verken deur net om koffie ooral te gaan drink, met al die koffie drinkery het ons iets van ons bucket list af ge“Tic” KOPI LUWAK!
Kopi Luwak or Civet Coffee is coffee made from coffee berries which have been eaten and "digested" by the Asian Palm Civet in jungles in Southeast Asia, specifically the Philippines and Indonesia. The civet cats eat the coffee berries normally. However, the coffee beans pass through their system undigested.
Ek het n Coffee shop in die stad ondek HAAS, Rose straat in die bo-kap. LOOOOOVE dit! By vere my gunsteling Coffee shop. Baie opgewonde gaan ons kapi luwak drink en af “tic” van ons lysie…….dit het ‘n baie aangenaame smaak Die coffee shop se eienaar het vir ons gevra hoe ons ervaaring was van die koffie, dis ‘n baie intressante smaak…..so suur maar lekker. Sy woorde aan ons was “it tastes like wet earth”, die van julle wat dit nog nie gedrink het nie dit proe defnitief nie soos nat aarde nie. Dit is bietjie duur R80 vir ‘n expresso shot, maar dis iets om af te tiek van jou bucket list.
My bucket list
· Kapi luak √
· Gorilas gan kyk in Uganda
· Hardloop oor die Mexican border
· Wil verskillende lande, landmarks en kulture sien en beleef
· Relief werk doen vir die UN J
· Take a bush ride into Africa ’s interior √
Dis defnitief nie als op my lysie nie.
Almal moet ‘n bucket list he, net my opinie. Ek dink dit hou mens se lewe kreatief en lekker. Ek het bietjie gaan google oor verskillende bucket lists wat mense opgestel het, hier is van die gewildste idees wat mense het.
· Set foot on each of the seven continents
· Live like a local for a month in a country
· Learn another language
· Dive with a whale shark
· Dance Tango in Argentina .
· Take a bush plane ride into Africa ’s interior
· Enjoy a freshly rolled cigar in Cuba
· Ride a mechanical bull
· Fly in a blimp
· The Taj Mahal , India
Geniet die blog !
yum!
haas in rose streetkopi luwak
ticked off our bucket list
nog koffie!
bo-kaap
drink up!
I have swam with a whale shark :) It was AMAZING! xx
ReplyDelete