Friday, 23 March 2012

Familie

Dis die mense wat vir jou moet lief wees maak nie saak wat nie.  
Jou aanvaar net soos wat jy is.  
Altyd die beste van jou dink
Eerlik met jou is
ALTYD daar is vir jou as jy hulle ondersteuning nodig het.

Eks seker elke gesin en family het stories om te vertel.  Ons sin is anders nie jou norm familie nie.  Kom ek verduidelik.  As julle enigsins my ma ken, sien haar hart is soos 'n taxi :) ALTYD plek vir nog.  en dis waar op die fotos sal julle sien dis my gesin en almal pas in waar hulle moet.  Ek love elke lewe een van hulle my kant van die family en my skoon family.  Ek en Gerhard is baie geseend ons familie bly naby aan ons, kersfees maak ons beter of geniet dit saam.  Wat ek kan se van my family is hulle harte is mooi en opreg hulle gee graag almal van hulle!  Ons is altyd daar vir mekaar in goeie en slegte tye.  Dit is wat ek value van hulle hulle is real, what you see is what you get mens voel welkom as jy saam hulle kuier.

ek dink partykeer vergeet mens hoe kosbaar familie is die fotos het my net meer laat besef dat elkeen van hulle jonk en oud 'n groot rol in my lewe speel.

Aan al my family lede: Pappa, Moeks, Malie, Eldie, Berdene, oubaas, Christiaan, Bertus, Skoon Pa Skoon Ma  , Barry en my awesome man EK LOVE JULLE EN DANKIE VIR JULLE DEEL IN MY LEWE!





















No comments:

Post a Comment