Sunday, 04 December 2011

As mens se voete kon praat!

So week terug het ek en Gerhard twee van ons beste vriende se troue gevier! was awsome!  Sakke gepak en en die kar gelaai oppad Vredendal toe in dit hitte van die middag!  Al wat ek gaan se is........dis ver!
Vir ons naweek weg vredendal toe het ek besluit ek wil en gaan document waar ons oral stop en uitklim.   Ons het ORAL gestop en UIT GEKLIM!  ek hoop julle geniet die fotos ek wou dit bietjie anders doen :)


my agterplaas

oppad vredendal toe :)
laaaaaaaang pad

wimpy langebaan


by ek dink Clanwilliam dam ek dink :)
ook by die dam dis ongelooflik om te sien 

op 'n gras perk iewers by 'n verlate petrol stasie
was baie warm gestop vir roomys ek dink dit was net voor vredendal
Gerhard se gaste huis waar hy gebly het die vrydag
aand voor die troue

Die Venue
en natuurlik het ong GEBRAAI

By die troue

Vroeg oggend stappie saam my hubby langs die see BLISS!

Strandfontein

Die water is vrek koud

Gedeelte van die strand se sand is swart :( 

uit eindelik op wilmarie se pa se plaas 

in die wingerd

tussen Elands baai en Lambertsbaai op 'n grondpad
oppad terug huis toe :)



Imagine mens se voete kon stories vertyl waar hulle oral was en waarna toe hulle gaan!  Ek dink altyd toe Jesus en sy Disipels geloop het na plek tot plek al die stories wat hulle kon vertel!
Soos ek al gese het my seison is besig om te verander!  vir die van julle wat nog nie weet nie Ek en 'n awesome vriendin van Gerhard het ons eie besigheid begin KOLLA ons doen trou decor en planning, kids parties, ons bied kuns klasse aan in ons studio,ons verkoop hand made produkte in ons winkel!  ek kanie genoeg dankie se vir almal se ondersteuning nie!!!!!! DANKIE!!!!
ek dink 'n goeie nuwe jaars voorneeme vir almal is om meer kreatief te wees KOM BOOK 'N WORKSHOP BY KOLLA, jy sal regtig nie spuit wees nie :)

No comments:

Post a Comment