Psalm 119:36Incline my heart to Your testimonies
so rukkie terug het 'n nuwe meisie by ons kantoor begin werk, stunning christen meisie.
ek het geweet sy is 'n christen sy't dit gevoice in haar interview. Eendag raak ek en sy aan die gesels, iewe skielik se sy vir my, "are you Christian", en ek dink by my self ja natuurlik hoe dan anders.
en net daar en dan word ek gechallenge in my geloof en in my testimony wat ek uitleef en sy slaan die vind uit my seile uit. Ek besef toe net dat wat se my testimony van my kan mense sien ek is 'n christen oor hoe ek praat hoe ek dinge doen?
My rede vir die post is dat om almal te challenge om te se wat se jou testimony van jou self, dis maklik in die Kerk of tussen jou christen vriende maar wat van daar waar die mense nie die Here ken nie.
No comments:
Post a Comment