Ons vredendal naweek in fotos :) ekt nie veel om te se nie! dit was awesome en 'n groot eer om deel te wees van 'n groot dag in baie spesiale mense in ons lewens! En vredendal is ver!
eerste keer wat ons vir Kolla aleen by die huis los, syt voor die kar gaan le voor ons gery het.......true storie |
rye boome in Durbanville |
ietsie te eete in langebaan |
Saldana ek dink :) |
pad blokade |
now we wait |
darem 'n anderse mooi die |
vrek warem gekry wag nog steeds by pad blokade |
dam |
dit was regtig baie warem ons het deur die spryers gehardloop by 'n petrol stasie :) |
bliss |
troue se photo booth |
venue besig om reg gemaak te word |
run through van die troue hubby het hulle getrou |
mooiste mooi |
Pastoor en die Bruidegom |
STUNNING!!! |
die bruid en bruidegom het harte gebreek op die dansbaan |
yum |
tafel decor |
mariette en chanelle = awesomeness |
LOVE DIT |
bruidegom moet die gather af haal |
vergewe my willa mar dit was net te snaaks dit was omtrent 'n storie om te gan piepie |
strandfontein |
instagram awesomeness - |
Hubby split in die lug |
Hartjie klip opgetel :) |
Willa se Pa se plaas |
Amper oes tyd |
LAAAAANG pad terug huis toe |
who knew Gholfies kan 4x4 |
awsome mense ontmoet :) blessssss |
ons het established - vredendal is ver |
No comments:
Post a Comment