Vandag 15 November 3 jaar terug het ek en Gerhard aka Mr AWSOME getrou! (insert happy dance). Hier's 'n paar goed wat ek geleer het oor die 3 jaar:
IN OUR HOUSE:
WE DO SECOND CHANCES
WE DO GRACE
WE DO REAL
WE DO MISTAKES
WE DO I'M SORRY
WE DO LOUD REALLY WELL
WE DO HUGS AND KISSES
WE DO FAMILY
WE DO LOVE
WE DON'T SKINNY DIP........WE CHUNKY DUNK :)
en ek sal dit vir niks in die wêreld veruil nie! GERHARD DE JAGER ek love jou!!!! jy is die awsomeste man in die Wêreld mag jy my nog vir 3000000 jaar laat lag en lief he!
xx
Mnr en Mev De Jager |
was soooo lekker troue |
No comments:
Post a Comment