Thursday, 08 September 2011

GUNSTELING BLOGS!

Wens Wens Wens ek kan by die huis sit, onder 'n warem kombers en voor ons kaggeltjie, want "what is up" met die weer!?  Anywho :)  As die Blog gogga jou eers gebyt het, kan jy nie anders as om hooked te raak nie!
Op die staduim lees ek meer blogs as FaceBook,  net gou 'n vinnige Confession, dink ek hou meer van blogs as FaceBook :) Almal het 'n storie om te vertel en vandat ek blogs lees, het so baie mense se stories my geinspireer.  Ek wil almal van julle encourage dat jou storie moet vertel word, begin 'n blog.  Eks nou nie 'n rekenaar boffen soos my awsome hubby nie, maar ek het dit reg gekry om vir my 'n blog te maak, yeah me! So waar begin 'n mens?  Ek deel maar net my everyday lewe en waardeur ek gaan met die hoop om in ander se lewens 'n verskil te kan maak.  Ek moes 'n groot belsuit maak of ek my blog in Engels of Afrikaans gan doen,  al hoewel meeste mense engels verstaan, bly ek by my moeder taal met so paar engelse woorde tussen in.  Eks trots afrikaans dus is my blog ook afrikaans.  Dis ongelooflik as mense na jou toe kom en se "jou blog het my baie encourage vandag".  Ek het besef wie ever my blog lees my doel is om mense te bless en encourage as hulle dit lees.  Van verlede vrydag af tot vandag het my blog se page views ongelooflik op gegan HAAAAPPY DANCE! hehe dis baie lekker om te weet daars mense reg oor die hele wereld wat my blog lees.  
Wat ek eintlik wil se is hier is my  gunsteling blogs wat ek elke dag lees en BE ENCOURAGED BEGIN 'N BLOG :)


http://thebeetleshack.blogspot.com/


http://lovemoz.blogspot.com/









http://colormekatie.blogspot.com

http://lovemademedoitx.blogspot.com/


hoop julle geniet BLOGGING net soooo baie soos ek, as jy 'n blog begin asb stuur vir my jou link sal graag wil lees.

No comments:

Post a Comment