Thursday, 04 August 2011

WELKOM KAI :)

Oor twee weeke gaan ek iemand baie special ontmoet! Kai :)  Kai is my awsome niggie Kammi en haar awsome man Klaus se eersteling!  Ek was bevooreg om by haar babayshower te wees.  Hoe special was dit nie.
Ek het daai dag besef hoe belangrik dit is om vriendinne te he in jou lewe wat vir jou omgee en lief is.  Hulle het so baie moete gedoen.  Ek het probeer om fotos te neem (nuwe hoby) en gedink dit verdien om geblog te word!

Kai, ons is klaar baie lief vir jou welkom in die wereld! xx





























1 comment:

  1. Dankie my awesome niggie! Dit is altyd 'n voorreg om tyd saam met jou te spandeer. Kai, gaan 'n wonderlike groep mense he wat reeds lief is vir hom, en dit is 'n amazing gift! Dankie vir die pics jy het 'n amazing oomblik in my lewe vas gele.

    ReplyDelete